1 van 44 T-hemp (Unisex)

R350,00

Ons taal en trots. Wees slegs 1 van 44.
Beskikbaar in twee kleure; swart of wit wat bestaan uit 100% katoen, 160 gsm.

Grootte

S M L XL 2XL 3XL
A (cm) 46 51 55 62 66 69
B (cm) 67 70 73 78 81 81
Beskrywing

Ons vier die fyt dat daar slegs 44 Afrikaans sprekende mense bestaan.
Beskikbaar in twee kleure; swart of wit wat bestaan uit 100% katoen, 160 gsm.

1 van 44
Bron: Charlize Theron
17 Nov 2022

Koerier inligting

Gewig: 0,5 Kg

Lengte: 25 cm

Breedte: 25 cm

Hoogte: 3 cm