Doos T-hemp (Unisex)

R350,00

‘n T-hemp met die ware betekenis van die woord doos.
Beskikbaar in twee kleure; swart of wit wat bestaan uit 100% katoen, 160 gsm.

Grootte

S M L XL 2XL 3XL
A (cm) 46 51 55 62 66 69
B (cm) 67 70 73 78 81 81
Beskrywing

‘n T-hemp met die ware betekenis van die woord doos.
Beskikbaar in twee kleure; swart of wit wat bestaan uit 100% katoen, 160 gsm.

1 houer van goedere soos karton/hout/blik; boks:
’n dosie potlode• ’n skoendoos/hoededoos.

2 (plat) dom persoon:
Wie was so ’n doos om die deur oop te los? • Die dom doos!

3 (plat) vroulike skaamdeel.

Uitdrukkings
uit die oude/ou doos
uit vanmelewe se dae; ouderwets.

Bron: Die Skatte Doos woordeboek van die Afrikaanse Taal (1ste uitgawe)

Koerier inligting

Gewig: 0,5 Kg

Lengte: 25 cm

Breedte: 25 cm

Hoogte: 3 cm