Gym T-hemp (Unisex)

R350,00

‘n Gym (Gimnasium) hempie vir al die mooi mense.
Beskikbaar in twee kleure; swart of wit wat bestaan uit 100% katoen, 160 gsm.

Grootte

S M L XL 2XL 3XL
A (cm) 46 51 55 62 66 69
B (cm) 67 70 73 78 81 81
Beskrywing

Dra ‘n gym hempie wat by jou pas maar ook mense laat weet waarvoor die plek eintlik bestaan.
Beskikbaar in twee kleure; swart of wit wat bestaan uit 100% katoen, 160 gsm.

Ek’s net hier vir die mooi mense.
[Let wel dat ek een van hulle is]

Koerier inligting

Gewig: 0,5 Kg

Lengte: 25 cm

Breedte: 25 cm

Hoogte: 3 cm