Kontak Ons

Hoofkantoor

80 Strand Straat, Kaapstad, 8001, Suid-Afrika

Algemene Vrae

Waar het die idee onstaan?

Besoek gerus ons Agtergrond blad om die hele storie te lees.

Hoe kry ek my storie op die webwerf?

Kontak ons gerus per e-pos met die hele storie.

Dek julle stories oor algemene Afrikaans sprekendes?

Inderdaad, doen ons. Enige iemand of iets interesant wat Afrikaans sprekend is wil ons van weet.

Hoe lank vat aflewering?

Gemideld vat dit 5-7 besigheidsdae vir ‘n Pargo pakkie om by sy bestemming uit te kom.

Mag ek van jul goedere koop as ek oorsee bly?

Asb, stuur na aankope vir ons ‘n e-pos en dan reel ons vir aflewering.

Hoe stuur ek my bestelling terug?

Kontak ons per e-pos en ons help jou graag om jou produk om te ruil.